’n Lakmoestoets vir die bedryf?
Aug 06, 2021
3 minutes
Deur Craig Gradidge
![f0028-02](https://article-imgs.scribdassets.com/3b76v8rgxs8v0t7x/images/fileE5HCQLFC.jpg)
![f0028-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3b76v8rgxs8v0t7x/images/fileSJK1K4QO.jpg)
die finansiële-beplanningsbedryf voer al bykans twee dekades lank ’n veldtog om meer professioneel te word. Een katalisator was die totstandkoming van die Wet op Finansiële en Tussengangersdienste (Fais) in 2002. Hierdie wet reguleer die lewer van finansiële advies- en tussengangerdienste aan kliënte. Sy hoofdoelstellings is om verbruikers se belange te beskerm en om die finansiële-dienstebedryf te professionaliseer.
Daar is steeds ’n groot tekort aan gesertifiseerde finansiële beplanners in Suid-Afrika;
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days