Sintetiese beleggings: wat jy moet weet
Aug 06, 2021
3 minutes
Deur Jason Hinton
![f0027-03](https://article-imgs.scribdassets.com/2dhvf7n0w08v0t81/images/file35QXPRO4.jpg)
![f0027-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2dhvf7n0w08v0t81/images/fileYM8MR8KT.jpg)
Wanneer jy die begrip “sintetiese beleggings” die eerste keer hoor, herinner dit jou dalk aan die gestruktureerde produkte van voorheen, of dit laat jou dink aan iemand wat deur hefboomblootstelling in ’n portefeulje geld verloor het.
Om te verstaan hoe om sintetiese beleggingsinstrumente te gebruik, is dit belangrik om te verstaan hoe dié beleggingsopsie werk. As dit by belegging kom, repliseer sintetiese instrumente die opbrengs van onderliggende beleggings, maar die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days