Kommoditeite in jou portefeulje
Aug 06, 2021
3 minutes
Deur Andy Pfaff
![f0024-04](https://article-imgs.scribdassets.com/24my3fqdvk8v0t87/images/fileJVPDOP38.jpg)
![f0024-01](https://article-imgs.scribdassets.com/24my3fqdvk8v0t87/images/file3TEFYQD5.jpg)
mense dryf al duisende jare lank, nog voor die koms van formele finansiële beurse, in kommoditeite handel. Amsterdam (berug vir die tulpmanie) was in die 16de eeu een van die vroegste formele kommoditeitsbeurse. Osaka, in Japan, was die eerste wat kommoditeitstermynkontrakte (rys) verhandel het – in die 17de eeu.
’n Honderd jaar later het formele beurse vir kommoditeitstermynkontrakte in Amerika (landboukontrakte op die Chicago Board of Trade in 1848) en in Engeland (metale op die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days