Die kies van aandele
Aug 06, 2021
2 minutes
Deur Simon Brown
![f0016-01](https://article-imgs.scribdassets.com/4ee90f1wxs8v0t8v/images/fileUX5RRCQP.jpg)
k het onlangs met ’n vriend gesels oor ’n aandeel wat hy navors. Hy het baie werk oor die aandeel gedoen; voorspellings, e-pos aan die bestuur van die maatskappy, mededingers ondersoek en ’n gedetailleerde waardasie gedoen. Toe besluit hy ná twee weke om nie in die maatskappy te belê nie omdat dit nie soos ’n goeie belegging gelyk het nie. Wel, die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days