Landbouweekblad

Erge kosteknyptang begin flikker vir landbou

Die jongste inflasiesyfer van Statistieke SA is steeds binne die Reserwebank se teikenband van 3-6%. Die inflasiekoers vir Junie van 4,9% was effens laer as Mei se 5,2%.

Die brose ekonomiese stand van sake in Suid-Afrika, veral ná Julie se rampokkery in KwaZulu-Natal en Gauteng, het die vooruitsigte vir groei en werkskepping ’n knou toegedien, terwyl beleggersvertroue erg geskaad is. Daar is ekonome wat raam dat die onluste die ekonomiese groeikoers vir vanjaar met 0,5-1 persentasiepunt geskaad het. Nuwe beleggings en werkskepping gaan nie juis vorder in die baie onrustige politieke en maatskaplike omgewing nie.

Daarom is dit moeilik om te verstaan waarom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o