Oudspeurder se leerstokperdjie raak florerende besigheid
Aug 06, 2021
2 minutes
CORELI ROOS
FOTO: CORELI ROOS
FOTO: CORNELIA LANGEVELDT
Wat behels jou tuisonderneming?
Buiten my vlagskip-skaapvelpantoffels maak ek enige ander leerartikel op bestelling. My klante stuur vir my ’n foto of skets van wat hulle in gedagte het, en ek maak dit.
Hoe het dit alles begin?
As ’n stokperdjie. Ek het klein artikels, soos armbande, gemaak. Versoeke vir gordels het gevolg, en die een ding het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days