Landbouweekblad

Dink anders oor wyndruifkultivars vir die toekoms

In April 2020 het mnr. Eben Sadie van The Sadie Family Wines naby Malmesbury in die Wes-Kaap bestekopname gedoen van wynproduksie in die Swartland. Dit het behels om 20 oesjare te proe van dieselfde wyn, wat min of meer op dieselfde manier gemaak is, afgesien van een of twee aanpassings in produksie.

“In ’n neutedop – ons het besef ons sukkel vandag om dieselfde pH-waardes en suurvlakke in wyn met ’n alkoholinhoud van 13% te kry as wat ons 20 jaar gelede teen alkoholvlakke van 14,5% en 15% gekry het. Die groot kwessie in die Swart-land is wat ek die pH-ineenstorting (meltdown) noem,” sê Sadie Vir hom is dit ’n teken dat die gevaarligte flikker.

“’n Aantal van die kultivars waarmee ons al 20

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo