Balans nodig tussen ekologie en welvaart
Aug 06, 2021
2 minutes
— CHARNÉ KEMP
DIE mens moet besluit hoe hy die landbou-ekologiese stelsel met ekonomiese welvaart gaan balanseer, sê prof. Guy Midgley van die fakulteit plant- en dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US).
Midgley, ’n invloedryke klimaatsveranderingkenner, het op 29 Julie met die opening van die US se nuwe skool vir klimaatstudie, die eerste in Afrika,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days