Landbouweekblad

OPPAS MET BUITELANDSE BEVINDINGE OOR BEWARINGSLANDBOU — KENNERS

Moenie bevindings oor bewaringslandbou en aanbevelings oor byvoorbeeld geenbewerking, die gebruik van dekgewasse en gewasrotasie van elders in die wêreld net só in Suid-Afrikaanse graangebiede probeer toepas nie. Hou in gedagte dat die Suid-Afrikaanse grond en klimaat nie dieselfde is as byvoorbeeld dié van Noord-Amerika, Brasilië, Argentinië en Australië, waar die meeste bestaande navorsing daaroor gedoen is en waar dit op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo