Landbouweekblad

Meer koolstof in grond kan opbrengs aansienlik verbeter

Die stikstof-fosforkalium- (NPK) verhouding in hoendermis is nie opmerklik nie, maar boere is dit eens: As hoendermis saam met kunsmis gebruik word, werk dit, sê mnr. Ferdi Labuschagne, besturende direkteur van Sapling Carbon Fertilizer.

“Dit het niks te doen met die hoeveelheid mikro-elemente en NPK wat in die hoendermis is nie. Hoendermis bevat taamlik baie koolstof en dit is wat die verskil maak.”

GEBREK AAN KOOLSTOF

Suid-Afrikaanse grond se gemiddelde koolstofinhoud is 0,025%, wat baie laag is.

Die chemiese kunsmis wat in die algemeen vir plante gegee word, kom meestal van olie, afvalprodukte of klippe wat gemaal word. Dit is in ’n vorm wat plante nie kan opneem nie.

“In baie gevalle gee boere vir die plante kunsmis waarvan die suurvlak te laag is en in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo