Landbouweekblad

Meer koring, minder moutgars op lande

Die Oesskattingskomitee het einde Julie die eerste oppervlakteskatting vir wintergewasse bekend gemaak, hoofsaaklik vir die winterreëngebied en koring onder besproeiing in die noorde. Hiervolgens word geraam dat die oppervlakte onder koring vergeleke met 2020 met nagenoeg 1,2% tot 516 000 ha toegeneem het.

Die aanplanting van kanola het vergeleke met 2020 met bykans 30% tot 96 000 ha gestyg, en haweraanplantings het met 15% tot 30 350 ha toegeneem. Die aanplanting van soetlupiene het met 23% tot 22 300 ha toegeneem.

Die aanplanting van moutgars het met bykans 30% gedaal tot 100 530 ha weens die gevolge van die inperking en die drankverbod op die bierbedryf. Dit het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Hawekrisis Vorder, Maar Dit Móét Vinniger
TERWYL die meeste uitvoervrugte Suid-Afrika deur die Kaapstad-hawe verlaat, is dit kommerwekkend dat dié hawe as die swakste ter wêreld benoem is. Volgens die jongste houerhaweprestasie-indeks (die CPPI) wat die Wêreldbank en S&P Global opstel, is di
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad5 min read
Australië Se Ysters
Die oorspronklike kolonies in Australië, sommige strafkolonies, was merendeels op die landbou ingestel en het vir naastenby ’n eeu afsonderlik ontwikkel voordat die federale staat soos ons dit vandag ken, in 1901 tot stand gekom het. Toe was daar ree