Landbouweekblad

’n Sportwa vir elke prysklas

VW T-ROC 2.0TSI 140 KW 4MOTION R-LINE

Die Volkswagen Tiguan verdien ongetwyfeld die sukses wat hy smaak. Hy bied bestuursgenot, lae verbruik, heel skaflike waarde vir geld en lewendige verrigting.

Maar, so asof hulle kunsmis inkry, groei en groei motormodelle. Vergelyk net Golf I met Golf VIII om te sien hoe motors oor die geslagte stoel! Die Tiguan is nou aan die verkeerde kant van kompak. Dit is gaaf vir gesinne, maar ’n raps te groot vir jong pare en enkellopendes. Daarteenoor is die VW T-Cross, skaars groter as ’n Dinky Toy, te klein vir ’n week se vakansie saam met drie vriende.

Om die leemte tussen die T-Cross en Tiguan te vul, het Volkswagen sy Golf-grootte T-Roc gaan haal. Nes die Tiguan is die T-Roc met voor- of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo