Kuier

OLIE VIR OLIKES

Om te olie, of nie te olie nie – dít is die vraag waarmee baie Suid-Afrikaners deesdae worstel wanneer hulle vir alternatiewe rate soek om hul gesondheid op te knap. Miskien omdat dagga so lank onwettig was in Suid-Afrika (en dit steeds onwettig is om dit te koop of verkoop) is daar ’n stigma rondom CBD-of kannabidiol-olie (die nie-psigoaktiewe komponent van die daggaplant) en huiwer baie mense om deurmekaar te raak daarmee.

Cannabisplante het minstens 85 bestanddele, waarvan CBD en THC die twee hoofbestanddele is. Koningin Victoria van Engeland het blykbaar CBD gebruik om te help met menstruele krampe. Hemp, ’n tipe cannabisplant wat ryk is aan CBD, is een van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
die span REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Chrislynn Sias, Zoë Faulmann,
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier5 min read
Rsv: Die Feite, Syfers, Moets En Moenies
Algemeen en hoogs aansteeklik. Dít is twee van die vernaamste kenmerke van die respiratoriese selvirus (RSV) wat in die koue wintermaande die rondes doen. Dié virus hou veral van kinders onder twee jaar oud, en vir sommige babas en kleuters kan so ‘n

Related