Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Die woord“nee”is een van die kortste en kragtigste woorde in ons woordeskat en ons as vroue moet leer om dit meer te gebruik. Dis ’n eenvoudige woord, so hoekom is dit vir my so moeilik om dit te gebruik?

Noudat ’n mens ouer is, is dit vir sommige van ons moeilik om daai eens maklike woordjie oor ons lippe te kry. Ons word van kindsbeen af geleer om nice met mense te wees; om te gee en te doen. Veral ons vroue word met omgee en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related