Dividende: Nie te versmaai nie
Aug 20, 2021
2 minutes
Deur Simon Brown
k skryf dikwels oor dividende want ek hou van die kontantvloei, maar dividende is ook ’n belangrike deel van die beleggingsopbrengs. Dividende help ook om te wys hoe gesond ’n maatskappy is. Tans sien ons puik dividende van die kommoditeitsmaatskappye, met Anglo American Platinum (Amplats) en Kumba Iron Ore wat onderskeidelik 100% en 99% van hul wesensverdienste per aandeel (WVPA) in die vorm
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days