Die SA mark in perspektief
Aug 20, 2021
2 minutes
Deur Schalk Louw
![f0022-02](https://article-imgs.scribdassets.com/ojoget0jk8w9bvt/images/file727JPGCI.jpg)
![f0022-01](https://article-imgs.scribdassets.com/ojoget0jk8w9bvt/images/fileWKTUUGHX.jpg)
k sal ruiterlik erken dat ek kort voor 2019 se Rugbywêreldbekertoernooi nie regtig gedink het dat Suid-Afrika ’n kans gehad het om te wen nie. Ja, ons was twee keer vantevore die kampioen en ons het geweet hoe om dié toernooi te wen, maar die Springbokke was in ’n soort droogtesituasie ten opsigte van oorwinnings. Saam met verskeie afrigters wat geprobeer en misluk het, het dit SA
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days