Finweek - Afrikaans

GENOTEERDE KRUIDENIERSKLEIN-HANDELAARS HERSTEL DIE SKADE-EN WEN DALK MARKAANDEEL

hoe meer inligting oor die koördinering en organisering van beplande aanvalle op burgerlike infrastruktuur aan die lig kom, hoe meer lyk dit of die plundery en oproer wat aangemoedig is deur mense met politieke bande met oudpresident Jacob Zuma in hul gesig ontplof het.

Miskien was die doel van voorstanders van Radikale Ekonomiese Transformasie om sogenaamde kapitaal van die wit minderheid aan te val om die gewenste spektakel te veroorsaak, maar die eienaars van die genoteerde kruidenierskleinhandelaars waarvan die bates geplunder is, sal vinnig en taamlik maklik herstel, terwyl kleiner, onafhanklike ondernemings wat grootliks in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related