Finweek - Afrikaans

Transnet-krisis benadruk die dringendheid van belegging en herbeplanning

wat onlangs met Transnet gebeur het – tesame met die Wêreldbank se plasing van Suid-Afrikaanse hawens onderaan ’n wêreldwye lys van 351 hawens – laat beleidmakers nou met ’n groot uitdaging. Dit is volgens professor Raymond Parsons van Noordwes-Universiteit se besigheidskool.

Parsons sê: “Met Transnet se oorheersing van die voorsieningsketting van die ekonomie het sy tydelike terugtrekking uit sy verbintenis om goedere in en uit die land te vervoer, wydverspreide onbedoelde ekonomiese en sakegevolge gehad.”

Voertuiguitvoersyfers vir Julie dui

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes