Kies jou sake-entiteit
Aug 20, 2021
2 minutes
![f0038-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3nx2dsml6o8w9byq/images/fileSO6DVVHG.jpg)
▸ ’n Alleeneienaarskap hoef nie soos ’n maatskappy of trust geregistreer te word nie. Die sake word in die eienaar se naam gedoen. Dit beteken egter dat krediteure toegang tot die eienaar se boedel het in gevalle waar aanspreeklikhede nie terugbetaal kan word nie. Die wins van ’n alleeneienaarskap word belas teen die koerse vir individue en in die hande van die eienaar. Waar só ’n wins, saam met enige ander
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days