Finweek - Afrikaans

Wetlike voorsiening vir verpligte inenting in die werkplek

die kwessie van verpligte Covid-19-inenting hou net soveel slaggate in as om oor politiek of godsdiens in Suid-Afrika te gesels. Gelukkig is daar riglyne en voorskrifte wat deur die wet neergelê word om werkgewers te help om redelike oplossings vir veiligheid in die werkplek te vind.

Thulas Nxesi, minister van indiensneming en arbeid, het onlangs nuwe gekonsolideerde voorskrifte oor maatreëls vir beroepsveiligheid en gesondheid met betrekking tot inenting in die werkplek gepubliseer.

Werkers mag ingevolge hul grondwetlike reg op liggaamlike integriteit, die reg op vryheid van godsdiens, geloof of opinie en mediese gronde, weier om ingeënt te word.

Talita Laubscher, vennoot by die regsfirma Bowmans, sê die Wet op Nasionale Gesondheid (NHA) bepaal dat enigeen wat mediese behandeling ontvang hul vrywillige, ingeligte en spesifieke toestemming daarvoor moet gee.

“Geen reg is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes