Finweek - Afrikaans

SA se handelsoorskot verberg ’n onwelkome waarheid

in Junie het die land ’n handelsoorskot van R57,7 miljard aangeteken, groter as die verwagte R54 miljard. Trouens, ons teken nou 14 agtereenvolgende maande lank handelsoorskotte aan, en ’n oorskot in 21 van die afgelope 24 maande. Vanjaar was daar reeds handelsoorskotte van R54 miljard in Mei, R51 miljard in April en R52 miljard in Maart. Die kumulatiewe handelsoorskot vir die jaar tot dusver is R255 miljard.

Hierdie buitengewone syfers berus op twee wesenlike faktore. Eerstens het uitvoer met meer as 50% gestyg. Daar is basisredes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes