Finweek - Afrikaans

Koop ’n stukkie van die toekoms

elektriese voertuie (EV’s) is wat in die toekoms gebruik gaan word. Daar kan ’n bietjie gestry word oor watter EV-vervaardiger die mark gaan oorheers – al betree al hoe meer mededingers met verloop van tyd die omgewing en word dit daarom dalk minder belangrik watter EV-vervaardiger die uiteindelike wenner gaan wees. Dis veral nou waar met dié dat meer tradisionele motorvervaardigers na vore tree en sekere goeie EV-modelle in die mark plaas. En nee, ons bedoel nie genoteerde EV-vervaardigers wat nog geen motors gebou het nie. Ons bedoel maatskappye soos Volkswagen, BMW, Toyota en talle ander.

Daar kom ook ’n beleidsverskuiwing in ontwikkelde markte voor, met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes