Finweek - Afrikaans

Exxaro raak “groen”

ná ’n dekade waarin energiesektore oral deur snelle tegnologiese en beleidsverskuiwings gekenmerk is, het 2020 die energielandskap in sy geheel ontwrig. In sy vooruitskouings oor energie uit ’n wêreldwye oogpunt voorspel die konsultantmaatskappy McKinsey dat die vraag na elektrisiteit, olie en gas binne een tot vier jaar tot op die vlak voor Covid-19 sal herstel, terwyl die vraag na steenkool nooit weer na 2019 se vlakke sal terugkeer nie.

Die voorspelling is dat die afname in steenkool sal voortduur, aangesien gas en toenemend ook hernubare energiebronne ál hoe meer ekonomies word as alternatiewe in die kragsektor. Vir die steenkoolmaatskappy Exxaro is dit nie ontstellende nuus nie. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes