Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

PGM’E

Waardasies skiet dalk kort

k het onlangs met Bruce Williamson van Integral Asset Management gesels oor platinumgroepmetale (PGM’e) en spesifiek of pryse op hul huidige vlak kan bly of selfs hoër kan styg. Hy wys daarop dat die gebruik van PGM’e oor die afgelope dekade of so verskuif het van wat mynmaatskappye ontgin. Dus is die vraag na rodium nou heelwat meer as die aanbod en dit sal waarskynlik nog jare lank die geval wees. Platinum het ook ’n wanverhouding tussen vraag en aanbod, terwyl palladium moontlik gedurende die komende paar jaar na ’n ooraanbod gaan beweeg. Dit is struktureel en steun nie die huidige pryse nie, en ook nie die hoër pryse van rodium en platinum nie. Ek dink dat die PGM-myners se waardasie nie in berekening bring dat PGM’e op hul huidige vlak sal bly nie, laat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related