Finweek - Afrikaans

DIE KOSTE VAN CHAOS

vyf dae van verwoesting en die uitwerking daarvan op die nasionale BBP weens plundery en skade aan Suid-Afrika se winkelsentrums, winkelpromenades, pakhuise en infrastruktuur word geskat op R50 miljard, sê die Suid-Afrikaanse Eiendomseienaarsvereniging (Sapoa).

In die onluste wat in KwaZulu-Natal (KZN) en Gauteng ontstaan het, nadat die voormalige president Jacob Zuma gearresteer is, is ongeveer 200 winkelsentrums geplunder en beskadig en 100 winkelpromenades is afgebrand, of is ernstig deur brande beskadig en sowat 3 000 winkels is geplunder.

sowat 3 000 winkels is geplunder. Die algehele uitwerking van BBP-verlies in net KZN alleen word op meer as R20 miljard geraam, sê Sapoa. Die verlies aan voorraad was ongeveer R1,5 miljard, aan eiendom was die syfer R15 miljard en meer as 50 000 informele handelaars het hul lewensbestaan verloor, terwyl ongeveer 1,5 miljoen mense hul potensiaal verloor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes