Belasting en mense
Aug 20, 2021
3 minutes
▸ Inkomstebelasting: Alle sakeondernemings is wetlik verplig om vir inkomstebelasting te registreer. Soos hierbo genoem is, word maatskappye tans outomaties vir inkomstebelasting geregistreer wanneer hulle by die SAID registreer en ’n belastingverwysingsnommer word aan hulle uitgereik. Waar ’n onderneming nie vir kleinsake-maatskappy-of omsetbelasting kwalifiseer nie, is die betaalbare belastingkoers gelyk aan 28% van die belasbare inkomste tot 31 Maart 2022 en 27% vanaf 1 April 2022.
▸ In ’n poging om die voldoeningslas vir klein ondernemings te verlig, maak die regering voorsiening vir omsetbelasting. Dié soort belasting vervang inkomstebelasting, BTW,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days