Landbouweekblad

Stadige pas van hervorming ‘nie grondeisehof se skuld’

IN die aanhef van die wetsontwerp word daarop gesinspeel dat duur en uitgerekte hofgedinge ’n aandeel in die stadige pas van grondhervorming het.

Dáárom, lui die aanhef, moet ’n gespesialiseerde, goed toegeruste, toeganklike en vaartbelynde beoordelingstruktuur grondkwessies kan aanhoor.

Die grondhof sal kwessies oor uitstaande restitusie-eise – ook dié van plaaswerkers en -bewoners – aanhoor. Dit sal ook ingespan word om kwessies oor onteiening met nulvergoeding aan te hoor.

Hierdie nuwe hof, wat die hof vir grondeise sal vervang, sal gelykstaande wees aan ’n hooggeregshof en sal heeltydse regters

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo