Beesmelk bly die gesondste opsie
Aug 20, 2021
2 minutes
![landbouza210826_article_068_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8t8y300juo8w9cd7/images/file79WI813R.jpg)
![landbouza210826_article_068_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/8t8y300juo8w9cd7/images/fileDLGL5106.jpg)
![landbouza210826_article_068_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/8t8y300juo8w9cd7/images/fileNBWSTOI4.jpg)
Nie-melk-alternatiewe – of wat ons plantgebaseerde drankies noem – is vanuit ’n gesondheidsperspektief nie beter as beesmelk nie, sê me. Monique Piderit, ’n geregistreerde dieetkundige.
“Die meeste het ’n tekort aan voedingstowwe vergeleke met beesmelk, veral wat vitamiene, kalsium en proteïene betref.”
Daar is ’n algemene wanopvatting dat plantgebaseerde drankies soos soja-, klapper-, rys- en amandelmelk dieselfde voedingswaarde as beesmelk het. Verbruikers wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days