HOE OM ’N pizzatuin te maak
Aug 23, 2021
3 minutes
![f0090-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1n431z4dds8w9sk8/images/file4NEKYN17.jpg)
ʼn Aanplanting met pizzabolae as tema sal beslis in die hele gesin se smaak val. As jy ook met die groentetuin voel jy is in ʼn groef, is dit iets anders om te beproef.
Jy benodig ʼn gelyk, sonnige stuk grond in die groentetuin waar jy ʼn ronde bedding van ongeveer 2,5 m in deursnee kan maak, asook kompos, saailinge, ʼn rand van die een of ander aard (metaal, plastiek, bakstene, hout) en drie 2,5 m lang houtpale (om die “pizzaskywe” af te baken).
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days