Weg! Platteland

Plant jou eie gesonde ‘Smarties’

Ertjies (Pisum sativum) is een van die oudste groentegewasse wat al sedert die vroegste tye gedroog, geweek en as basiese voedingsbron gebruik word. Maar kan jy glo die Italianers het sowaar eers in die 13de eeu ontdek hoe lekker dit vars is. (Terloops, het jy geweet die Italianers verkies om vars ertjies in aftreksel te posjeer?)

Om ’n tuisgekweekte ertjiepeul tussen jou vingers oop te kraak en aan die gesonde groen “Smarties” te peusel is ’n loutere plesier wat jou gou sal oortuig om hulle elke jaar in jou winter-en lentetuin te plant. Jy sal jaar ná jaar uitsien na hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –
Weg: Platteland8 min read
Vir die Voëls…
Voëlfariseërs wat vroeg uit die vere is, gewaar hulle gewoonlik eerste: groepies grafstil zombies gewapen met gevaarlike verkykers, ore spits soos bakoorjakkalse, wat na ’n onopvallende bruin struik staar. Uit die halfdood bosgasie het blykbaar pas d

Related