Landbouweekblad

‘Water bewys voogdyskap kan nooit werk nie’

Suid-Afrikaanse wetmakers het die kwessie van voogdyskap van grond bygesleep by die voorstelle vir die wysiging van artikel 25 van die Grondwet, wat nóg ’n knuppel in die hoenderhok gegooi het in die debat oor private eiendomsreg.

Dit is bekend dat nagenoeg 30 miljoen Suid-Afrikaners onseker eiendomsregte het en dat die staat nog besig is om na verskeie vorme van grondeienaarskap te kyk. Tradisioneel was die ANC se grondhervormingsbeleid gegrond op private eienaarskap van grond, die verhuring van staatsgrond en grond in kommunale besit.

In Julie het die ANC-LP’s met hul meerderheidstem in die ad hoc-komitee wat wysigings moet opstel vir hierdie agttiende wysigingswetsontwerp van die Grondwet, die kwessie van voogdyskap te berde gebring. Die regerende party wil sien dat die staat redelike wetgewende en ander maatreëls moet neem wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo