Gratis houtpalette verbeter voedingsbestuur
Aug 27, 2021
3 minutes
FREDALETTE UYS fredalette.uys@landbou.com
![landbouza210902_article_068_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7lwbqokxds8wq13u/images/file1R8736CL.jpg)
PLAASINLIGTING
![landbouza210902_article_068_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/7lwbqokxds8wq13u/images/fileJDMJB7SJ.jpg)
LIGGING: Bedford (Oos-Kaap)
VERTAKKINGS: Beeste, wild, Boerbokke en skape (wol en vleis)
PLAASNAAM: Ainslie-boerdery
JAARLIKSE REËNVAL: 1 145 mm op hoë dele, 700 mm op die werf en 450 mm op die soetveld
VELDTIPE: Rooigrasplato van 1 600 m, skerp stygende hange met swak, brak steekbosse en grasse, soetveld (Smaldeelarea).
Hoewel die droogte vir hom ’n groot hindernis was, was een van die lesse wat hy geleer het die belangrikheid van voeding, veral kruipvoeding, sê mnr. Hugh Ainslie. Hy bestuur ’n gemengde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days