Landbouweekblad

Kruip só nader aan wêreldrekord vir mielies

PLAASINLIGTING

LIGGING: Vrede, Vrystaat

NAAM: Cronjéboerdery

EIENAARSKAP: Maatskappy

VERTAKKINGS: Saaiery, braaihoenders, kommersiële beeste, skaapvoerkraal, veevoeraanleg en vervoerafdeling

GRONDTIPE: Van waaisand tot turf

VELDTIPE: Soetveld

GEMIDDELDE REËNVAL: 650 mm (afgelope vyf jaar: 500 mm)

KORTOM

■ ’n Vrystaatse boer het al op dele van sy plaas tot 32 t/ha mielies geoes, danksy die beste saadtegnologie en bepaalde boerderymetodes.

■ Daarom dink hy oeste kan eersdaags gereeld meer as 25 t/ha bedra.

■ Konsultasie, deurgaanse inspeksie van gewasse en blaarontledings speel ’n groot rol. As die stroper se opbrengsmonitor op dele van ’n mielieland tot 32 t/ha opskiet, dan weet jy jy het iets reg gedoen. Dan moet jy pro-beer om dit op die héle land reg te kry as jy nader aan die Amerikaanse boere se rekordopbrengste wil kom.

“Die gevoel is dat ons nie die nodige hitte-eenhede het om dit te realiseer nie, maar as dele van ’n land sulke groot opbrengste oplewer, kan dit tog nie die werklike beperking wees nie,” sê mnr. Christo Cronjé, wat in beheer van die Cronjé-familieboerdery van Vrede se saaiery is. Hy vertel van hul puik oeste die afgelope twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o