Kuier

KOEËLS KEER HOMNIÉ

Ná tien operasies, drie maande in die hospitaal se intensiewesor-geenheid en die amputasie van sy regterbeen is Charl Beukes (22) van Loeriesfontein in die Noord-Kaap ’n lewende getuienis van God se genade.

En hoewel hy in dié proses die Here baie bevraagteken het, is dit die boek van Johannes wat hom staande hou. Hoofstuk 13 vers 7 sê:“En Jesus antwoord hom:‘Wat Ek doen, begryp jy nie nóú nie, maar later sal jy dit verstaan’.”

Toe Charl in 2019 van Loeriesfontein Kaap toe verhuis, sou hy nooit kon raai in watter mate die besluit sy hele lewe sou verander nie.

In die fleur van sy lewe, op 21-jarige ouderdom amper presies ’n jaar gelede op 3 September 2020, het ’n gewapende rooftog by die Welgelegen-sentrum in Panorama Charl se lewe onherroeplik verander. Charl, ’n voormalige tactical response officer en werknemer van Fidelity, en twee van sy kollegas is onverwags aangeval deur 13 rowers. Die rowers het die beamptes uitoorlê.

n Geskietery het tussen die rowers en die sekuriteitsbeamptes uitgebreek waarna een van die beamptes (die bestuurder) noodlottig gewond is. Hy het ’n entjie weg van die toneel af gesterf. Hoewel Charl se lewe gespaar is, het die jong man nie ongeskonde daarvan gekom nie. Hy is agt keer raakgeskiet en het in die proses sy regterbeen verloor.

’n Mens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
die span REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Chrislynn Sias, Zoë Faulmann,
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier5 min read
Rsv: Die Feite, Syfers, Moets En Moenies
Algemeen en hoogs aansteeklik. Dít is twee van die vernaamste kenmerke van die respiratoriese selvirus (RSV) wat in die koue wintermaande die rondes doen. Dié virus hou veral van kinders onder twee jaar oud, en vir sommige babas en kleuters kan so ‘n

Related