VOORSORG VIR JOU KROOS
Aug 27, 2021
5 minutes
DEUR MARTELI BREWIS
![f0040-01](https://article-imgs.scribdassets.com/7kn3ee07gg8wqmfz/images/fileWI5ZGBGI.jpg)
Geld is iets wat ’n mens snags kan laat wakker lê, veral in hierdie onsekere tye.
Wanneer jy kinders het, raak die kommer nog meer, want hoe gaan hulle oorleef as jy nie daar is nie? Of selfs al is jy, gaan jou beursie vet genoeg wees om in al hul behoeftes te voorsien?
“Ons het vier kinders onder 13 en ek kan nie vir jou sê hoe baie worry ek en Piet, my man, oor hoe ons gaan uitkom as hulle almal eers op hoërskool is of selfs as hulle wil gaan swot nie,”vertel Adrienne Jacobs (39) van Kraaifontein in die Kaap.“Nou is ons nog oukei en kan klere aan-pass, maar soos hulle sê: klein kinders, klein probleme; groot kinders, groot skuld!”lag sy.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days