Landbouweekblad

Sukses met uitvoervrugte – wanneer elke dag tel

Sitrus- en sagtevrugte van puik gehalte, tesame met goeie tydsberekening, is die wenkombinasie wat die uitvoermark se dollars, euro’s en ponde laat inrol.

Die sitrusbedryf verwag ’n rekordoes nadat Suid-Afrika in 2020 meer as 140 miljoen kartonhouers sitrusvrugte na meer as 100 lande uitgevoer het, ’n toename van 13%. Dit het meer as R20 miljard ingebring

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
BLINKPOORT (396) 161 ha, aan J T Beaurain Landgoed (Edms.) Bpk., van Comet Landbou (Edms.) Bpk., R4 300 000. BLINKPOORT (396) 52 ha, aan J T Beaurain Landgoed (Edms.) Bpk., van Marsa Boerdery BK, R1 300 000. BOSCHHOEK (385) 11 ha, aan S. du Plessis,
Landbouweekblad5 min read
‘SA Boere Sien Áltyd Lig Anderkant Die Tonnel’
Op Boer soek ’n vrou droog sy die trane af, is sy ’n skouer om op te huil en deel sy in die vreugde van boere se liefdesverhale. Vanjaar bied Marciel Hopkins dié program, waarin boere liefde soek en soms vind, vir die vierde jaar agtereenvolgens aan
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
TOT dusver vanjaar het speenkalfprysbewegings ’n korrelasie van 99% met die speenkalfpryse van 2018 getoon, hoewel die pryse wat aangeteken is gemiddeld 7% laer as die gemiddelde prys in 2018 is. Dr. Johnny van der Merwe, direkteur van AMT, sê die af