Meesterplanne: Gevaarlig of reddingsboei?
Sep 03, 2021
2 minutes
VIDA BOOYSEN
FOTO:NICO VAN BURICK
DIE meesterplanne vir die pluimvee- en suikerbedryf bied beskerming teen die storting van goedkoop ingevoerde landbouprodukte wat die plaaslike sektore op hul knieë gedwing het, duisende werkgeleenthede vernietig het en kleinboere se enigste bron van inkomste weggeneem het.
In die staalbedryf gaan dit egter die armste van die armes wees wat die spit gaan afbyt omdat dié sektor se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days