Huisgenoot

Nuut op die rakke

25 TRAPPE NA BENEDE

Deur MADELEIN RUST (Lapa, R265*)

“René Roux, die swartskaapdogter van die Verster-familie, vul haar trustfondsinkomste aan deur voor te gee dat sy ’n fortuinverteller is. Ná die moord op een van haar kliënte, ’n rykmansvrou wat vas geglo het haar man gaan haar vermoor, begin die poppe dans en die lyke een-een val. Terselfdertyd word René beproef deur nagmerries oor haar boetie se dood gedurende haar kinderjare. Daarmee saam kom onverstaanbare herinneringe en dan onwelkome vrae oor die verlede en haar aandeel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related