Finweek - Afrikaans

Die toekoms van rekeningkunde: Gaan ons saam met botte werk?

stel jou voor die volgende woorde verskyn op ’n werksoekwebwerf: “Mense hoef nie aansoek te doen nie.” Slimtegnologie het ons bekend gemaak met rekenaarstelsels wat geprogrammeer is om take te verrig wat menslike werkers daagliks doen.

Rekenaars kan sien (rekenaarvisie), praat en hoor (natuurliketaalverwerking), take uitvoer (robotprosesoutomatisering) en dink en leer (masjienleer).

Wat, wonder jy dalk, bly oor vir mense om te doen in ’n tyd waar robotte alles wat ons kan doen, vinniger, akkurater en sonder die inmenging van vakbonde en nywerheidsaksie, kan doen, en ook sonder om ooit te slaap of siekteverlof te neem.

In sy boek, Humans Need Not Apply: A Guide to Wealth & Work in the Age of, sê die toekomskundige en dat die waarskuwingstekens van tegnologiese werkloosheid vir ons wag.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans4 min read
SA Se Behuisingsverknorsing
politici toon gewoonlik in die stemwerweryseisoen die kuns van die misleiding van kiesers om hulle te beïnvloed om X langs hul politieke party se naam op stembriewe te skryf. Die politici vol beloftes en mooipraatjies mislei kiesers tydens verkiesing

Related