Oorsig van SA se waagkapitaal- en private-ekwiteitsklasse
Sep 10, 2021
3 minutes
Deur Timothy Rangongo
terwyl die impak van die Covid-19-pandemie verlede jaar die openbare markte ontwrig het, kan dieselfde nie gesê word van private markte nie, veral die waagkapitaal- en private-ekwiteitsubbateklasse.
Privatemarkbateklasse het wêreldwyd goed gevaar, selfs beter as die meeste maatstawwe vir vergelykbare prestasies op die openbare mark. Die krag en spoed van die herstel dui op veerkrag en volgehoue momentum, terwyl beleggers toenemend na private markte kyk vir hoër potensiële opbrengs in ’n voortdurende lae-opbrengsomgewing.
In 2019 het die Suid-Afrikaanse
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days