Korrelkop-pa
Sep 17, 2021
3 minutes
DEUR MARTJIE ROOS.
![tvplusafri210923_article_017_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8ssihk12gw8z4l5y/images/fileX1FA391Y.jpg)
Nêrens, Noord-Kaap
Seisoen 1 Dinsdae kykNET (*144) 20:00
Die akteur Frank Opperman word meestal onthou vir sy vertolking van Ouboet in die komediereeks Orkney Snork Nie. Maar soos ons almal weet, speel hy nie altyd ’n grapjas nie. Hy het immers in 1993 met ’n Artes-prys vir sy uitmuntende vertolking van die Griekse Ciprioot Chris Karedes in die reeks The Big Time weggestap. En nou sien ons hierdie veelsydige akteur in een van sy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days