TV Plus Afrikaans

Elke pot het sy deksel

Die Binneland-kliniek se gunsteling- mediese verteenwoordiger, Elise Kruger, (Lindie Stander) is eersdaags terug, maar pleks van ’n mediese toestel te verkwansel, is sy dié keer op ’n missie om vir dr. Annelize (Cindy Swanepoel) Kupido te speel.

Annelize is eensaam en wanneer sy tydens ’n kletssessie by die kuierplek Doepa aan Elise erken dis nie haar keuse om enkellopend te wees nie, word Elise net verder aangevuur om vir Annelize liefde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related