Sien dit eerste
Sep 17, 2021
3 minutes
![tvplusafri210923_article_010_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7lc69m9qgw8z4lln/images/file13TF08YE.jpg)
Is jy verslaaf aan DStv se plaaslike telenovelles? Of het jy die eerste episode van een van sy splinternuwe internasionale reekse gekyk en kan nie wag om te sien wat volgende gebeur nie? DStv het voorsorg getref.
![tvplusafri210923_article_010_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/7lc69m9qgw8z4lln/images/fileL64ARBF2.jpg)
Jy kan nou nuwe episodes van Legacy (lees meer op bl. 25), Suidooster (lees meer op ble. 28, 29 en 43) en The River ’n dag voor die episode-première kyk. En jy kan vroeë toegang kry tot die volledige boksstelle van splinternuwe internasionale reekse soos Cold Courage seisoen 1 en Hacks seisoen 1 onmiddellik nadat dit uitgesaai
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days