Huisgenoot

Die verlore seun

DIT is ’n sondeurdrenkte somermiddag op Algoabaai.

Somer. ’n Ryp oophandseisoen. Dae wanneer alles wat vroeër nog net knopen-bloeisel-belofte was, tot wasdom blom.

’n Tyd van genoegdoening en waardering. ’n Seisoen van menswees. Blou lug wat plek-plek deur die mis wil loer.

Vandag is die dag dat Hertjie op sy spore terugloop.

Sy eerste kennismaking met branders was kleintyd by die see. Hy onthou nog goed die ysige water en die soutlug, maar meer nog onthou hy die branders wat hom trompop te pletter wou loop. Die stukrag van die golf is die saligste gevoel van vryheid.

’n Seisoen. Soos ’n brander sal dit jou onder die water insuig. Jou rol dat jy nie weet waar jy is nie. Hy is die laaste twee jaar deur ’n rowwe tyd. Skaars was die een brander verby, of die volgende een het hom omgeslaan.

Die verkeerslig slaan groen. ’n Seebries bondel die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related