Weg!

Hier’s nog inspirasie!

3 forums

Wild Dog Adventure Riding

Dié avontuurmotorfietsforum met sy 25 000 lede is in 2006 gestig. Die Wild Dog-forum is die grootste van sy soort in Afrika en hier kan Suid-Afrikaners én oorsese besoekers gesels oor roetes wat hulle gery het, uitvind oor roetes wat hulle graag nog wil ry, hulle tegniese kennis met ander deel en sosiale byeenkomste beplan. Die forumnaam van die stigter is KiLRoy.

wilddog.za.net

Adventure Rider

Hierdie internasionale avontuurmotorfietsforum word meestal deur Amerikaners besoek, maar hy’t ook talle lede uit ander lande. Die forum is in 2001 gestig en het tans meer as 350 000 bydraers. Maar ADVrider is nie net’n enorme forum nie – dit het gegroei tot’n medianetwerk vir resensies oor motorfietse, toerusting en avontuurtoere.

advrider.com

Horizons Unlimited

Die Kanadese egpaar Grant en Susan Johnson het in 1987 besluit om al hulle besittings te verkoop, waarna hulle 11 jaar lank die aardbol platgery het met hulle BMW R80 G/S. Met hulle terugkoms het hulle’n webblad en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die

Related