Kies die tent vir jou
Sep 17, 2021
3 minutes
![f0036-05](https://article-imgs.scribdassets.com/15crbqjdmo8z4scp/images/file9IET6VSI.jpg)
Die maklikste manier van kamp is om sommerso op’n matras onder die sterrehemel te lê, sonder’n tent. Veral die Noord-Kaap se soutpanne en die vlaktes van Namibië en die Groot-Karoo is geskik hiervoor, want die kans op reën is so skraal.
Maar die meeste van ons slaap lekkerder met’n dak oor ons kop. Die sielkundige effek van’n skuiling, selfs al is dit net’n dun grondseiltjie wat bo oor jou gespan is, verrig wondere
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days