Pak min, pak slim
Sep 17, 2021
3 minutes
![f0038-01](https://article-imgs.scribdassets.com/719sl9o45c8z4si7/images/fileK1B3W28C.jpg)
Vra enige motorfietsryer op reis deur ons vasteland – of óm die aarde – en hulle sal jou vertel gewig is jou grootste vyand. Hulle sal ook erken dat hulle met’n klomp snert by die huis weg is waarvan hulle intussen ontslae geraak het.
• Pak die minimum
• Laat alles meer as een doel dien
• Oefen vóór jy vertrek om doeltreffend te pak
• Kies kampgoed wat min weeg
• Versprei die• • •
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days