DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
Sep 17, 2021
2 minutes
![landbouza210923_article_005_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5y3iyja0n48z7qvp/images/file20U8WOL8.jpg)
DUURSTE HOENDER
’n Buff Orpingtonhaan het ’n Suid-Afrikaanse rekordprys van R18 200 op ’n aanlyn veiling behaal. Mnr. Albert Lingenfelder, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Skoupluimvee-organisasie (Saspo), sê dit is die duurste hoender nog in Suid-Afrika. Hy het die keuring van die veilinghoenders vir die teler, mev. Nelmarie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days