Landbouweekblad

Geleenthede én eise vir vrugteverwerkers

Sagtevrugteboere wat ook vir die inmaak- en droëvrugtemark produseer, moet voortdurend daarna streef om meer te verbou en produksiekoste op elke moontlike manier in toom hou sonder om gehalte in te boet. Dié boodskap het op ’n onlangse inligtingsdag na vore gekom.

Me. Mariëtte Kotze, groepbedryfsbestuurder van Hortgro, het gewaarsku kostebestuur moet altyd voorrang kry by vrugteproduksie. “Verstaan en weet met wie jy internasionaal meeding, en hoe mededingend jy op die mark is.”

Sowat 75% van die ingemaakte en droëvrugte word uitgevoer.

Sy het gesê kernvrugte maak sowat 70% (38 245 ha) van die Suid-Afrikaanse sagtevrugteproduksie uit, en steenvrugte 30% (16 634 ha). Daarvan word 85% in die Wes-Kaap verbou, 13% in die Oos-Kaap, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo