Landbouweekblad

Daadwerklike optrede nodig vir groei

In sy jongste vooruitskouing vir 2021 tot 2030 waarsku die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) dat net beperkte groei verwag kan word as alles op dieselfde trant as nou voortgaan. Indien voorstelle, soos vervat in 2012 se Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) en nou ook in die meesterplan vir die landbou en landbouverwerking, suksesvol tot uitvoering gebring kan word, kan dit die situasie drasties verander.

Onder só ’n scenario kan die totale bruto produksiewaarde met nog R32 miljard bó die verwagting styg en die produksie-aandeel van swart boere kan tot meer as 20% styg in die meeste van die bedrywe waarin transformasie traag vorder.

Die gesaghebbende verslag, wat pas bekend gemaak is, is ’n jaarlikse projek van die BFAP-direksie en ’n span van 21 lede. Dit word geborg deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o